Kod: 07408089
Abel bevind homself in Brugge. opsoek na nog velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met sy vriend Ignaz se hulp. In 'n motel in Bez Valley word 'n gelooide vel gevind. Ella Neser weet sy is ... więcej
Wpisz swój adres e-mail, aby otrzymać od nas powiadomienie,
gdy książka będzie dostępna. Proste, prawda?
Abel bevind homself in Brugge. opsoek na nog velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met sy vriend Ignaz se hulp. In 'n motel in Bez Valley word 'n gelooide vel gevind. Ella Neser weet sy is weer op Abel se spoor. Intussen word 'n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van 'n meesterbrein van Al-Kaďda. Kort daarna word 'n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs 'n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?
Od roku 2008 obsłużyliśmy wielu miłośników książek, ale dla nas każdy był tym wyjątkowym.
Copyright! ©2008-24 libristo.pl Wszelkie prawa zastrzeżonePrywatnieCookies
Dobre na wszystkich stronach
Koszyk ( pusty )
Twoja lokalizacja: