18 354 575 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Dit sou net 'n paar maande lange besoek wees vir Adri. Maar hier in Australie se romantiese Outback leer sy 'n beesboer ken. Al is hulle dadelik tot mekaar aangetrokke, is daar altyd die moontlikheid dat hy net die tyd met haar verwyl. Wat van die meisie wat hom in die steek gelaat, maar nou wil terughe? Met die rodeobyeenkoms in Mount Isa gebeur daar onverwagse dinge, dat Adri weet daar le vir haar groot hartseer voor. Haar terugvlug is reeds bespreek, maar sy het nie rekening gehou met die manier waarop 'n hartstogtelike man soos Nick dinge doen nie ...
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?