18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Liewe Here, ek verstaan nie. Help my. Verder as dit kom Katinka nie. N amper vier maande weet sy steeds nie wat om verder te bid nie. Dis lente in Somerset-Wes en oral om haar getuig blomme en bloeisels van nuwe lewe, maar Katinka se man, haar groot, sterk man is dood. Dit was Barend se droom om 'n huis te bou hoog teen die berg sodat hulle ver oor Valsbaai kan uitkyk. Want, het hy altyd ges dis waar hulle op hulle oudag kan sit en onthou. En nou's hy weg. Hoe bereken 'n mens so 'n verlies?Wanneer haar seun se veranderde gedrag uiteindelik tot haar deur- dring, is sy verslae en geskok. Hoe is dit moontlik dat sy nie weet wat in haar kind se lewe aangaan nie? Siebert se o het altyd geblink, hy't maklik gelag ... en nou herken sy skaars die nors skepsel op die bed. Waar begin sy? Wat doen 'n mens?Dis eers wanneer vrees die oorhand kry, wat sy haar wend na die Here. En hierdie keer is daar woorde. Here, U s vir ons in Jesaja, die wat op U vertrou, kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke. En Here, nou het ons sulke vlerke nodig. Arendsvlerke vir Siebert is 'n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?