18 521 824 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Lara werk in haar vrye tyd by 'n tatoeeersalon en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in 'n kinderhuis grootgeword en het 'n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met 'n boks vol briewe wat sy in 'n hoededoos op haar ma se kas ontdek.