18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Hy lyk soos 'n Keltiese kryger en aanvaar nie nee vir 'n antwoord nie. Brian O'Connor is 'n man wat weet wat hy wil he en hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie - totdat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet 'n huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan 'n realiteitsprogram deel. Die prysgeld is 'n halfmiljoen dollar en agte weke is lank ...
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?