18 649 839 książek w 174 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Willem is ''n eenkantkind. Sy pa, die formidabele dominee Riaan Cronjé, is die trots van Bijlstad se Moedergemeente. Sy woord is wet; dit bepaal dat Willem in sy voetspore sal volg en ook die kansel bestyg.By die seunskool tel al die Bybelstudie egter vir niks. Daar is Willem omring deur ''n spul Filistyne wat die see nie kan skoon was nie; tieners met seks op die brein en ''n dialek wat die verf van die mure af laat dop.Te midde ''n eensame uur in ''n koffiewinkel, kom sit ''n aantreklike ouer studentemeisie oorkant die kerkseun. Sonder om ''n woord te rep, neem sy ''n hap van sy beskuit, ''n sluk van sy koffie, en verdwyn so gou soos sy verskyn het. Willem, te oorbluf om enige rooi vlaggies op te let, is natuurlik die volgende dag terug. Sy ook.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?