18 528 228 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
n Jaar nadat die De Wits uit Suid-Afrika na Engeland getrek het, sukkel Ahmed nog om sy voete te vind. Die skoolhoof se seun is mislik met hom, en hy sukkel om die Britse meisies te verstaan. Sy nuwe skaduwerk by die museum gee hom darem hoop vir n sosiale lewe met meer aksie as n trapsuutjies wat van tak verwissel.
Maar dis net daar waar die moeilikheid begin.
Dit kon tog nie hy wees wat die brand gestig het nie? Maar hoe kan hy sy onskuld bewys in n vreemde land wanneer getuienis teen hom bly opstapel?
En wie is die beeldskone maar vreemde meisie met die groen jas?
Soos Ahmed vergeefs spartel om uit die moeilikheid te bly, word die geheimsinnige meisie die spil waarom sy lewe draai.
A year after the De Wits moved to England from South Africa, Ahmed is still struggling to find his footing. The headmasters son is unpleasant to him, and he has trouble understanding the British girls. His new shadowing job at the museum gives him some hope for a social life with more action than a chameleon changing branches.
But thats where the trouble begins.
It couldnt have been him who started the fire, could it? But how can he prove his innocence in a foreign country when evidence against him keeps piling up?
And who is the beautiful but strange girl with the green coat?
As Ahmed struggles in vain to stay out of trouble, the mysterious girl becomes the pivot around which his life revolves.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?