18 303 856 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Die dood. Dis al waaraan Lumi kan dink en in 'n poging om seker te maak dat sy verder as haar sewentiende verjaarsdag leef, word sy deur haar peetouers in 'n kosskool vir tienerfae gesit. Hier vind sy haarself vasgevang in 'n web van onbeheerbare faemagte, nuwe vriende en 'n vyand wat net nie wil los nie.En dan is daar Colden Breakspear. Die ligtekop, blou-oog Kruisfae wat haar gedagtes gevangene hou, maar iets pla. Waarom is hy amper belangriker as wat sy is vir twee van die sterkste faemonarge in Tr na hige? En wat presies het hulle ouers met alles te doen?
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?