18 391 719 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak. Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy 'n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daardie kind is, "e;Die Perel in sy Mossel"e; deel perels van wysheid wat die lewe van enige persoon, jonk of oud, kan verbeter!
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?