18 526 834 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Markus is 'n tien jaar oud en is baie lief vir sy twee honde. Daar is 'n swaksiende Malteser, Basjan (hy dink hy is groter en sterker as al die ander honde), en 'n Labrador, Jonathan (baie vriendelik en lojaal). In Drie Baasspeurders ontdek Markus per toeval dat hy 'hondetaal' kan verstaan. Hy sukkel om aan sy superkrag gewoond te word, maar besef later dat dit ook pret kan verskaf. Hy beleef spanningsvolle oomblikke saam met Jonathan en Basjan terwyl hulle die hondestelers probeer vastrek. Basjan, byt 'n rooi onderbaadjieknoop by die hondesalon af wat as die verdoemende bewysstuk dien.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?