18 298 633 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Elkeen van hierdie 180 praktiese en redelik eenvoudige resepte in Eet Heerlik word aangevul met 'n pragtige volkleurfoto. Daar is iets vir elke geleentheid, van vinnige middel-van-die-week en informele Sondagmaaltye tot deftige aandetes geskik vir 'n elegante dinee. Die meeste van die resepte kom uit twee van die outeur se vorige gewilde boeke en ander boeke wat reeds uit druk is. Daar is ook 'n paar splinternuwe skeppings wat nog nie voorheen gepubliseer is nie. Hierdie boek is 'n juweel om in jou kombuis te he en sal ook 'n pragtige en welcome geskenk wees aan pasgetroudes en ander virende wat mal is oor kosmaak.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?