18 298 633 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wereld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord 'n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit 'n vraag met geillustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai. Ek Wonder Wie? is uitdrukkingsvol geillustreer, en sal 'n ware vreugde vir kleintjies wees.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?