18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Lily Linvelt se enigste missie is om 'n oeroue blommetjie in Ierland, in die Burren, te vind. Sy moet 'n elikser maak om haar ma te red wat 'n paar maande gelede deur 'n bloedsuiervlermuis in die einste Burren gebyt is. Terwyl sy daar is, ontmoet Lily vir Sterling Ashford. Hy is 'n natuurbewaarder en -kenner en hy help vir Lily om die seldsame blommetjies op te spoor. Hy is beeldskoon en enigmaties. Geheimsinnig en verleidelik. Sy hele wese drup van ... betowering. Lily kom egter voor meer uitdagings te staan. Sy ontdek 'n geheim oor Sterling wat die wind uit haar seile neem en 'n bonatuurlike wereld vir haar oopsluit, een wat sy gedink het net in fantasiee bestaan. Cobalt, die parfumeur by wie sy enfleurage leer doen, en sy honde het boonop hulle eie duistere agenda. Die magiese blommetjies groei ook net in die diepste gevaarlikste deel van die Graganwoud en vele vyandige wesens staan haar en Sterling tee om betyds die elikser vir haar ma te maak ...
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?