18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Juta Enslin is n sportredakteur en aan oefen verslaaf. Tot meningitis haar by die dood laat omdraai en haar gehoor en balans aantas. Sy is skielik van almal om haar afhanklik en voel sy het alles verloor.
Dan ontmoet sy vir Logan Duiguid, n Skotse fisioterapeut, wat haar help om haar balans te herwin en weer te begin lewe. Sy raak hopeloos verlief op Logan, maar hy het n lieflike meisie.
Juta besef Logan is haar groot liefde, maar kan sy haar eie geluk opgee ter wille van syne?
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?