18 395 028 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Die vonke spat behoorlik ... Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters. Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daaropuit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumatiesgeindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus. Dan loop sy weer vir Richard Barret raak. Die sexy Ierse musikant en eenvan die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemaluit sy pad te bly, maar wanneer 'n familietragedie di twee forseer om saamop Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik!
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?