18 166 663 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! U nas możesz zwrócić towar do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
"e;God is nie een of ander control freak nie ... Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."e;Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag na Sondag die erediens by te woon nie, se die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wereld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?