18 526 678 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik 'n geweldige taak aanpak: om die aarde teen 'n gevaarlike aanvaller te beskerm. Nou dra hy 'n kostuum en kan hy selfs vlieg - hy is 'n gemaskerde superheld! Alles is egter nie net pret en avontuur nie, want dit gaan sleg by die huis. Danie se stiefpa en -broer gee hom probleme en verder wil dit lyk of sy ma sieker raak elke keer as hy in Kaptein Pipskwiek verander. Hoe kan hy dan die dorp red? Hy sal vinnig die regte besluite moet neem ...
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?