18 338 967 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon. Verkoopspunte: Tweede titel in die reeks wat met Kinders se Slange van Suider-Afrika afgeskop het. Dek meer as 60 van suider-Afrika se mees algemene en interessante voëlgroepe. Vol fassinerende feite en het-jy-geweet-brokkies. Lewendige, kleurryke ontwerp met treffende foto’s.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?