18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Met Klou van die Ninja, die tweede boek in die spannende en gewilde Monster-maan-reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word. Nil-hulle se nuwe buurman is 'n Japanees en Nil weet sommer dat hy 'n Ninja is. Meneer Murakani word die middelpunt van Nil se bestaan. Maar dan sien Nil 'n bebloede Ninja-klou in meneer Murakami se wasbak. Skielik word Nil se lewe 'n nagmerrie waarin 'n man met 'n skerpioen op sy wang, twee figure wat nagteliks rondsluip en die geheim van die Scroll of the Tiger, by hom spook. Die ergste is dat niemand Nil wil glo nie en dat almal dink dit is net sy verbeelding.