18 523 037 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Vir Armin en Gia is dit liefde met die eerste oogopslag toe hulle op 'n vlug tussen Dubai en Londen ontmoet, maar die noodlot gryp in. Toe hulle mekaar vyf jaar later weer op 'n vlug raakloop, is Gia getroud.Byna drie jaar later kruis hulle paaie weer en alhoewel Gia intussen geskei is, is Armin nou verloof. Sal die vonk tussen hulle die keer behoorlik ontvlam? En wat van die geheim wat Gia ten alle koste van Armin wil weerhou?