18 294 940 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Op 'n stormagtige nag in 'n Engelse herehuis word 'n jong vrou grusaam vermoor. Sy vat 'n eienaardige geheim na haar graf toe en die moordenaar verdwyn soos 'n skim in die nag. Twintig jaar later by een van die wereld se mees eksklusiewe perdewedrenne is dit die buiteperd wat onverwags die kroon wegdra. In een van die losies staan Henry Clarke stomgeslaan. Hy het sopas iets onmoontlik sien gebeur. Op 'n klein wildsplaas in die noorde probeer Jan Brand vir hom so tussen die stof en droogte 'n nuwe lewe staanmaak. Vir so 'n jong man het hy al baie geleef. Nes hy dink hy kan die stad agter los en in vrede begin boer, ontvang hy 'n uitnodiging van sy skatryk buurman, einste Henry Clarke. Die wil Brand as privaatspeurder aanstel om 'n raaisel in die ruitersport op te los. Kort daarna verdaag Brand na Kaapstad, waar 'n geheim begrawe deur tyd, geld en mag vir hom wag, tesame met die mense wat bereid is om te moor om dit so te hou. Jan Brand mag dalk die stof van sy hande af gewas het, maar binnekort gaan hulle vol bloed wees.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?