18 298 633 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Melanie se modelloopbaan l aan skerwe nadat sy haar enkels tydens ’n fotosessie breek. Ben, die helikoptervlienier, wat die noodvlug beman waarmee sy uit die klowe gevlieg word, dring haar lewe – en haar hart – binne terwyl sy herstel.
Nie net moet sy drastiese loopbaanbesluite neem nie, maar sy moet haar biologiese pa n twintig jaar weer in haar lewe toelaat. Sy moet uitvind haar ma het nie altyd die waarheid oor hom gepraat nie.
Kan Melanie op die dodelike aantreklike Ben vertrou in ’n moeilike tyd, of het hy verskuilde motiewe?
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?