18 294 940 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Hierdie omnibus is n samestelling van drie van MarilA(c) Cloete se vorige Romanzas, Man van min woorde, Man met n missie en Man van sy woord. Man van min woorde: Francesca begeer n Duitse herdershond, maar Henri van der Merwe dink nie sys n geskikte baas nie. Sy sA!l n hond kry, besluit sy, maar sy moet verbete keer dat Henri agterkom sy wil hom ook hA Man met n missie: Hy gaan haar nader trek, syne maak. Suutjies, sonder dat sy dit weet. Al is hy n haastige man. Maar selfbeheersing, ontdek Lukas Bezuidenhout, is n moeilike ding. En n harder hardekwas as Mignon kry jy nie. Man van sy woord: NA! twintig jaar is Lourens terug om sy regmatige plek in sy dogter se lewe in te neem. Maar wat van Bianca? Kan hy verwag dat sy die seer van die verlede vergeet en nuut begin?
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?