18 298 633 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Katja voel reeds gemaklik met haar plekkie op die rak. Haar lewe is ongekompliseerd en gevestig tot sy Xavier en sy seuntjie ontmoet. Xavier is haar nuwe bevelvoerder en hopeloos te aantreklik in sy uniform. Katja voel hoe ‘n onsigbare band tussen haarself en Xavier begin vorm, want hul albei dra littekens van die verlede. Haar lewe word verder omver gegooi deur ‘n versoek van maatskaplike dienste dat haar biologiese familie haar graag wil opspoor. Dis presies wat sy haarself nog altyd voorgeneem het om nooit óóit te doen nie. Alles voel oorweldigend, en om haar wegholskoene aan te trek klink na die beste oplossing. Maar wat as twee gebreekte harte saam geluk kan vind? Kan ou wonde behandel en genees word? Is dit tyd om kanse te waag?
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?