18 166 663 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! U nas możesz zwrócić towar do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Afrika is beroemd vir die oorvloed en verskeidenheid van sy natuurlewe. Dis hoekom honderde duisende toeriste elke jaar hierdie vasteland besoek. Dit is in talle opsigte 'n vasteland van rekords. Natuurtrivia uit Afrika is propvol verstommende rekords, feite en het-jy-geweet-brokkies wat 'n nuwe perspektief gee op ons buitengewone vasteland. Die lyste 'grootstes' en 'kleinstes', asook die gedetailleerde beskrywing van talle natuurwonders, stel ons bekend aan die magdom feite oor die wreld om ons. Die lewendige ontwerp en lighartige illustrasies maak die boek toeganklik vir oud n jonk. Almal, van ernstige trivia-jagters en diegene wat bepaalde feite soek tot navorsers en nuuskierige snuffelaars, sal stof tot nadenke kry in Natuurtrivia uit Afrika.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?