18 378 466 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Wat op aarde kan 'n Georgiese prins en 'n tagtigjare Topnaar-oom uit die dorre Namibwoestyn met mekaar in gemeen h? Of 'n hedendaagse plaaswerker uit die Karoo met 'n Italiaanse sywurmboer van 200 jaar gelede? En waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibi? Hierdie mense het niks met mekaar in gemeen nie - behalwe natuurlik Afrikaans. Party is Afrikaans gebore, ander moes Afrikaans word om te oorleef. Met hierdie boek wil Ilse Salzwedel stukkies van die onvertelde geskiedenis van Afrikaans help bewaar. En wys dat Afrikaans 'n taal is waarin mense van alle kleure kan lag en huil, sing en dans, oorlog maak, vrede maak, oorleef en, veral, leef.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?