18 110 084 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! U nas możesz zwrócić towar do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
N n liefdesteleurstelling en n moeilike inperktyd, is Emma uiteindelik reg om weer uit haar dop te kruip. Net betyds vir baas Wim se aanloklike aanbod: n Projek neem hom Midde-Ooste toe en hy kort haar ondersteuning. Binnekort verdaag Emma na Siprus onder die voorwendsel om by haar suster te gaan kuier. Maar die skone Siprus is nie net kristablou waters, sonnige strande en Griekse oudhede nie. Emma is immers daar om internasionale geldwasnetwerke oop te vlek, en gou ontdek sy dat die gevaar nader is as wat sy of Wim besef. Wat kom maak die superseiljag saans naby die seegrotte? Waar l hulle plaaslike agent Nikos se lojaliteit? Weet die vissermanne dalk meer as wat hulle voorgee? Skielik lyk dit asof Pandora al die wreld se euwels opnuut vrygelaat het. As Emma ooit weer vir Wim wil sien, en hom wil vertel hoe sy oor hom voel, sal sy een stappie voor moet bly. In haar derde boek soek Marie Spruyt in die antieke wreld na liefde en hoop vir al ons moderne euwels.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?