18 107 344 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! U nas możesz zwrócić towar do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf Duiwel in 'n snyerspak Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal - met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hy le die reels neer. Mooiste man Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?