18 485 643 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Die sneeu die tyd van die jaar was so diep dat mense nie soos gewoonlik met hulle honde slee hier gereis het nie. Ek het reeds vir 'n paar dae nie bloed gehad nie en het swak gevoel.Skielik het ek mensbloed geruik. Ek het twee mense in die verte gewaar. Vars bloed het op die witsneeu gedrup. Hulle was waarskynlik in 'n ongeluk en die pad byster geraak.My onsterflike lewe word gekompliseerd toe 'n aantreklike negentienjarige viking vampier, Mikael my om hulp kom vra.Gedurende ons seereis om Norwe te bevry van Engelse vampiere, het ek gevoelens begin ontwikkel vir Mikael se broer Noak.My naam is Klar en ek is 'n wiking vampier.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?