18 166 663 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! U nas możesz zwrócić towar do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Karli beskou haar tyd op Walvisbaai as 'n Eat Pray Love-sabbatsreis. Sy wil net dinge doen waarvan sy hou en slegs aan die mense dink vir wie sy lief is. Maar haar mentor tydens hierdie tyd - Maks - maak romantiese gevoelens in haar wakker. Hy versorg haar en help haar om haar eie skoonheid te sien. Hy voel soos die huis waar haar hart hoort. Die verhaal spreek 'n baie ernstige kwessie aan. Karli moes weens kanker een van haar borste verwyder en nou voel sy glad nie soos haarself nie. Die vrou in die spiel is nie die Karli wat sy eens was nie en dit voel asof haar vroulikheid halveer is. Sal sy haar eie skoonheid kan herontdek?
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?