18 166 663 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! U nas możesz zwrócić towar do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
30 dni na zwrot towaru
Suid-Afrika in die nabye toekoms.
Die politieke situasie in die land is soos 'n bom wat tyd en plek soek om te ontplof. Die situasie word verder aangestook deur Lucky Zuberi, die leier van die amptelike opposisie leier in Suid Afrika wat sy volgelinge aanhits om die witmense in die land uit te roei. Volgens hom is ware vryheid slegs moontlik sonder die witman en hy verkondig dit in sy toesprake.
Plaas aanvalle neem toe en die moorde daaraan gekoppel is baie wreed.
ʼn Regse groep, die Wit Weerstand Beweging (WWB), vermoor Lucky Zuberi. Die evangelie wat Zuberi verkondig het toe hy nog gelewe het, het nou die evangelie geword wat sy volgelinge nou vuriglik verkondig.
Sy evangelie was duidelik en eenvoudig. "Maak dood die wit man."
Dit veroorsaak 'n oop jagseisoen op alle wit mense in Suid-Afrika wat inderhaas moet vlug.
Schalk Scheepers, ʼn welbekende argitek wat ʼn plaasaanval oorleef het, vlug met sy familie en skuil in grotte naby die grens van Lesotho in die Vrystaat. Schalk raak betrokke by die UWB (Uhuru Weerstand Beweging).
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?