18 298 633 książek w 175 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Nawet do 30 dni na zwrot
Digters en Skrywers het hulle deur hul emosies laat lei, en weereens bygedra tot 'n pragbundel, uitgegee deur Malherbe Uitgewers.
Elke dag, elke minuut, ondervind elkeen van ons een of ander emosie. Soms kan ons emosies omsit in woorde... Dit kan heelmaak, seermaak, saakmaak.
Emosies is innerlike belewenisse... Vreugde, woede en verlange is seker die emosies wat ons die meeste ervaar.
Emosies is voorwaar aansteeklik. Lag uitbundig en almal om jou lag saam. Intense hartseer kan weer die negatiewe in emosies opwek. Om oor hartseer te skryf, óf te dig, is dalk moeiliker. Net soos angs, dreineer dit vreugde tot daar niks meer oorbly nie. Wat dán oorbly, is om verslae terug te kyk na die vreugde wat was.
Ons praat oor ons vreugdes, ons woede, ons verlange. Ons skryf en dig daaroor. Dit is hoe skrywers en digters uiting gee.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?