18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Nawet do 30 dni na zwrot
Elke oggendstond het ʼn soort heiligheid - daai gevoel van God hoor my. Ek beskou vrouwees soos jakarandas wat bloei, so ook bloei die vrou, party met ʼn nikssiende leë blik, ander met ʼn oordadige maskerspel en party met sielswoorde en ander met trane en depressie. En daardie gevoel word uitgestort in woorde, soos in hierdie bundel.
Saggies kom die gedagte by my op: Wat is die vrou, dat God aan ons dink, Sy genade uitstort? Dit is die heiligheid van vrouwees elke oggend - ʼn tapyt van genade wat ons omring.
In hierdie bundel Feminite (vrouwees) beleef ons die vrou se waarde maar ook haar vrese, blydskap, hartseer en dan die liefde. Ons as vrou kan met oorgawe liefhê, ons emosies baie duidelik wys, en hier is die bewys.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?