18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Nawet do 30 dni na zwrot
Anna Vorster is ʼn Tale-student. Haar gunsteling tydverdryf is om boeke oor die mense om haar te skryf, onder ʼn skuilnaam natuurlik. Die held in al haar boeke, is in realiteit die Blues ou, Adriaan Booyens in haar Afrikaansklas. Die dosente kyk haar mis en selfs, Adriaan kyk haar mis. Anna weet dat haar wêreld gaan verander toe haar uitgewer aankondig dat haar ware identiteit onthul gaan word omdat sy ʼn skryfkompetisie gewen het. Anna kry ʼn makeover, maar toe stel die Blues ou nog minder in haar belang. Sy begin die issues in haar lewe face terwyl sy haarself met ʼn Platanna vergelyk. Daar is mos ʼn rede hoekom sy na ʼn padda vernoem is. Deur haar laaste jaar ontdek sy dat daar ʼn platanna in elkeen van ons is en dat die lewe is wat mens daarvan maak.
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?