18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Nawet do 30 dni na zwrot
Met die nader sleep van die notaboekie val my oog op die skaduwee van 'n groot boom. En ek merk hoe rustig 'n klein voëltjie, ongesteurd, saadjies en wurmpies oppik en die skadukol ten volle benut.
Dit kom by my op dat die Here die skaduwee aan ons regterhand is. Dat Sy Liefde die Groot 'koelteboom' is waaronder ons kan voortgaan...of ons saadjies of wurmpies optel en of ons net klein bietjie rus... Hy bied daardie stilte, kalmte en koelte aan, sodat ons, soos die voëltjie, kan ontspan. Sy alomteenwoordigheid sal altyd by ons bly as ons kies om in Sy koelte te rus.
My begeerte is dat ons altyd soekend sal wees na die onverganklike goedheid en getrouheid van die Heer en dat die kleurvolle Reënboog van Sy Genade altyd vir ons 'n nuwe Belofte in sal hou!
Cześć! Jestem Libroamiko, Twój doradca książkowy.
Jak mogę Ci pomóc?