Spore wat ons trap spore agtergelaat spore teen ʼn Namib rooiduin se sand spore teen die rante van Namakwaland spore oor die son, sterre en maan spore van die liefde agtergelaat en oor sovele ander dinge wat sovele sal verstaan spore in die nag spore in die dag spore regoor die Namib ook oor Namakwaland oor die gemsbok en die blommeprag al hierdie spore en meer het ek getrap kom stap nou saam op my spore en vind dalk jou eie daar ...
Aktorka
&
Poliglotka
EWA KASPdla
Odtworzyć wideo
Libristo ma największy wybór literatury obcojęzycznej. Dlatego tutaj kupuję swoje książki.