18 124 680 książek w 176 językach
Jednak się nie przyda? Nic nie szkodzi! Możesz zwrócić produkty nawet do 30 dni
Bon prezentowy to zawsze dobry pomysł. Obdarowany może za bon prezentowy wybrać cokolwiek z naszej oferty.
Nawet do 30 dni na zwrot
Drienie Joubert-Kelly se liefde vir Afrikaans en poësie kan gesien word in haar werk, alles wat in haar persoonlike lewe gebeur, mense, omstandighede, die see, berge en bos is alles dinge wat haar inspireer om te skryf. Sy is veral lief vir die bosveld en beskryf haarself as ń Bosveld - Eva
hoor jy hoe my drome baljaar
waar die kosmosblomme uitbundig lag
want
my denke is ń skildery van lentekleure
waar weerspieëlings die grasveld kol-kol verken
en my woorde soos tolbos
aan ń hakiesdraad verstrengel