Kobra / Libristo.pl
Kobra

Code: 11520061

Kobra

by Deon Meyer

Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy ... more

129.45


In stock at our supplier
Shipping in 14 - 18 days
Add to wishlist
Give this book as a present today
  1. Order book and choose Gift Order.
  2. We will send you book gift voucher at once. You can give it out to anyone.
  3. Book will be send to donee, nothing more to care about.

Book gift voucher sampleRead more

More about Kobra

You get 75 loyalty points

Book synopsis

Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

Book details

129.45

Trending among others


Books by language

250 000
safisfied customers

Since 2008, we have served long line of book lovers, but each of them was always on the first place.


Paczkomat 12,99 ZŁ 31975 punktów

Copyright! ©2008-24 libristo.pl All rights reservedPrivacyPoučení o cookies


Account: Log in
Wszystkie książki świata w jednym miejscu. I co więcej w super cenach.

Shopping cart ( Empty )

For free shipping
shop for 299 zł and more

You are here: